LANDINI TZANEEN:
 
Tzaneen Swaarvoertuie Bk het ontstaan in 1987 met Mnr Fred Osmers as lid van die Bk. Die besigheid het oor die jare uitgebrei vanaf vragmotors, tot trekkers en implemente. Ons het die Landini trekker agentskap bekom in 1994 , ons is ook die plaaslike agent vir Volvo konstruksie masjinerie asook Isuzu vragmotors in Tzaneen en omgewing. Ons beskik ook oor n tak in Polokwane.
 
Gebiede wat deur ons bedien word is Tzaneen, Duiwelskloof, Mooketsi, Soekmekaar, Levubu, Louis Trichardt, MessinaHoedspruit, Phalaborwa,Gravelotte, Letistele en alle gebiede tussen in Ons Polokwane tak bedien die volgende,Polokwane, Dendron, Vivo, Potgietersrus, Tom Burke, Levubu, Louis Trichardt, Messina en alle gebiede tussen in.

The Landini Range

The McCormick Range

Ons onderdele afdeling kan

u help met enige onderdeel wat u benodig.

+27 15 307 5000/1
 
tsv@mweb.co.za
 
Tzaneen, South Africa
 
Kontak

Vul asb jou besonderhede in sodat ons jou kan kontak!

Jou naam:
Selnommer.:
Jou e-posadres:
Kommentaar: