
![]() |
Tzaneen Swaarvoertuie Bk het ontstaan in 1987 met Mnr Fred Osmers as lid van die Bk. Die besigheid het oor die jare uitgebrei vanaf vragmotors, tot trekkers en implemente. Ons het die Landini trekker agentskap bekom in 1994 , ons is ook die plaaslike agent vir Volvo konstruksie masjinerie asook Isuzu vragmotors in Tzaneen en omgewing. Ons beskik ook oor n tak in Polokwane. Gebiede wat deur ons bedien word is Tzaneen, Duiwelskloof, Mooketsi, Soekmekaar, Levubu, Louis Trichardt, Messina Hoedspruit, Phalaborwa,Gravelotte, Letistele en alle gebiede tussen in Ons Polokwane tak bedien die volgende,Polokwane, Dendron, Vivo, Potgietersrus, Tom Burke, Levubu, Louis Trichardt, Messina en alle gebiede tussen in. |
ONS TREKKERS![]() |
||
![]() |
![]() |
|
THE LANDINI BRAND RANGE |
THE MCCORMICK BRAND RANGE | |
Landini agricultural products have been widely appreciated in many countries. Landini has a long history of tradition, experience, reliability and performance backed by superb service. |
Today McCormick tractors remain true to the values that made McCormick a world- beater for so many years. That means no compromise in quality. |
|
CLICK HERE |
CLICK HERE |
![]() |
![]() |
![]() |
||
TWEDE HANDS |
KONSTRUKSIE |
IMPLEMENTE |
NUWE VOERTUIE![]() |
|
Tzaneen Swaarvoertuie Bk het ontstaan in 1987 met Mnr Fred Osmers as lid van die Bk. Die besigheid het oor die jare uitgebrei vanaf vragmotors, tot trekkers en implemente. Ons het die Landini trekker agentskap bekom in 1994 , ons is ook die plaaslike agent vir Volvo konstruksie masjinerie asook Isuzu vragmotors in Tzaneen en omgewing. Ons beskik ook oor n tak in Polokwane. Gebiede wat deur ons bedien word is Tzaneen, Duiwelskloof, Mooketsi, Soekmekaar, Levubu, Louis Trichardt, Messina Hoedspruit, Phalaborwa,Gravelotte, Letistele en alle gebiede tussen in Ons Polokwane tak bedien die volgende,Polokwane, Dendron, Vivo, Potgietersrus, Tom Burke, Levubu, Louis Trichardt, Messina en alle gebiede tussen in.
ONS TREKKERS
THE LANDINI BRAND RANGE
Landini agricultural products have been widely appreciated in many countries. Landini has a long history of tradition, experience, reliability and performance backed by superb service.
Today McCormick tractors remain true to the values that made McCormick a world- beater for so many years. That means no compromise in quality.
TWEDE HANDS
KONSTRUKSIE
IMPLEMENTE
NUWE VOERTUIE